Blomme se skoonheid op doek vasgevang – Eikestadnuus

Blomme se skoonheid op doek vasgevang – Eikestadnuus

Verruklike kleure en tek­sture saamgevat in ’n beson­dere uitstalling wat Moeder Natuur asook die La Motte-wynlandgoed se pragtige en unieke blomme vier. Dít is wat besoekers aan dié wynlandgoed in Franschhoek kan verwag as hulle die Fleurs de La Motte-uitstalling,...