Art News

Media

Sarie: Moeder Natuur as Muse

JUNE 2018

Met simboliese kommentaar op die planteryk en delikate, mistieke bloeisels en blomme, dokumenteer Paula van Coller-Louw graag haar omgewing en lewe.

Read the full article here.

Weg! Platteland: Tuindagboek

JUNE 2018

Fleurs de La Motte is the new exhibit that, as of 1st February 2018, displays artworks by Paula van Coller-Louw. The inspiration of this Stellenbosch-based fine artist is the magnificent beauty of the indigenous Fynbos vegetation, as well as the estate’s magnificent rose gardens and Lavender fields. 

Read the full article here.

Country Life: Don’t Miss the New Art Exhibition: Fleurs De La Motte in Franschhoek

June 2018

This new exhibition in the La Motte Museum is a celebration of the floral splendour of the estate, combining the indigenous beauty of fynbos against the slopes of the Wemmershoek mountains, Provence-like lavender fields, disas, the estate’s classic rose garden and of course the coral abundance of the Hanneli Rupert roses welcoming visitors to the estate.

Read the full article here.

 

Leef: Groeisklus

SEPT 2015

Paula van Coller-Louw van Stellenbosh vertel hoe har passie vir die plantewereld ook mettertyd in haar skilderkuns ontkiem het. DIs die tuin wat jou eerste opval as hoekerg fidgby Joonkershoek op Stellenbosch stillhou. Dit spoek ioor straat toe. Met krinkelklippaadjies en ń kundige, gullukige saambestaan van plante en teksture war ure se kyk, dink en doen verklap.

Read the full article here.

Eikestadnuus: Blomme se skoonheid op doek vasgevang

June 2018

Verruklike kleure en tek­sture saamgevat in ’n beson­dere uitstalling wat Moeder Natuur asook die La Motte-wynlandgoed se pragtige en unieke blomme vier.

Read the full article here.

Rooi Rose: Kunsblom

June 2018

By die dam blom die serrurias eerste, gewoonlik so in Mei- maand.” Eliz-Marié Schoonbee, kurator van die La Motte-museum op Franschhoek, is geesdriftig oor die uitstalling Fleurs de La Motte wat begin Februarie hier geopen het en nog tot 17 Junie duur. “Dit is ’n nuutjie vir ons, dié kombinasie van kontemporêre kuns en die veldblomme van die omgewing. Een van die twee kunstenaars, Toby Megaw, gaan boonop sy werk Blushing Bride tydens die uitstalling voltooi.”

Read the full article here.

Art Africa: Art Entwided: Fleurs De La Motte

March 2018

Many will know the La motte Musum as the permanent home of the heritage collection of Jacob Hendrik Pierneef. As summer reaches its peak in the South African winelands, the La Motte Museum presents ‘Fleurs De La Motte’ an exhibition featuring artists Paula van Coller-Louw and Toby Megaw.

Read the full article here.

 

DEKAT: Fleurs de la Motte

June 2018

Renowned for combining wine, cuisine, the arts and the beauty of the natural landscape in an internationally acclaimed experience for guests to its Franschhoek address, Fleurs de La Motte once again confirms La Motte Wine Estate’s flair with the finer things in life.

Read the full article here.

Weg! Platteland: Plantpassie op Skilderdoek

June 2018

Die Stellenbosse kunstenaar Paula van Coller se skilderye laat jou lánk kyk. Alles vloei en werk saam, amper soos ’n ekostelsel. Haar fyn waarnemingsvermoë en oog vir detail laat jou omtrent die bloeisels ruik, die bries voel en die wieg in ’n tak sien.

Read the full article here.

 

Southern Vines: La Motte announces new art exhibition: Fleurs De La Motte

DEC 2017

The exhibition features vibrant and detailed paintings of the fynbos and flora on La Motte by Paula van Coller-Louw and a life-sized bronze sculpture, The Blushing Bride, to be completed over a five-month period in the La Motte Museum, by Toby Megaw.

Read the full article here.